Tuis Blad
Baie welkom by AGS Rayton.
Ons is ‘n gemeente en familie waar almal welkom is.
Ons visie is om Jesus Christus, die Lig van die wêreld te volg, en te wandel soos kinders van die lig. Kom maak gerus ‘n draai by ons gemeente, en kom dien saam met ons die Here.
Aktiwiteite: | ||
Erediens Sondagskool (4 Jaar tot Matriek): Aanddiens (1ste Sondag van die maand) Sustersbyeenkomste | Sondae oggende om 09H30 Sondae oggende vanaf 08H30 tot 09H20 Gesluit tydens vakansies Sondae aande om 18H00 Woensdae om 10H00 Gesluit tydens vakansies | |