Preke

12 April 2020 – Die Opgestane Jesus is Naby

Laai Af: Ineiding

Laai Af: Medley

Laai Af: Celebrate

Laai Af: Lofsang

Laai Af: Hy leef Hy’t opgestaan

Laai Af: I just want to praise You

Laai Af: Gebed

Laai Af: Preek

Laai Af: Preek Notas

Of Kliek op hierdie skakel (YouTube) vir die PREEK met skyfies:

Loader Loading…
EAD Logo Taking too long?

Reload Reload document
| Open Open in new tab

Download [472.13 KB]

Ons gaan voortgaan om die Nagmaal saam te gebruik. 
Ons dink vandag aan Jesus se offer en dood, maar ook aan Sy opstanding.
Lees daar waar us is die volgende gedeelte hardop, en dan eet ons saam die brood en drink van die beker.
1Kor 11:23  Want ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgelewer het, dat die Here Jesus in die nag waarin Hy verraai is, brood geneem het;
1Kor 11:24  en nadat Hy gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: Neem, eet; dit is my liggaam wat vir julle gebreek word; doen dit tot my gedagtenis.
1Kor 11:25  Net so ook die beker ná die ete, met die woorde: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed; doen dit, so dikwels as julle daaruit drink, tot my gedagtenis.
1Kor 11:26  Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom.
1Kor 11:27  Wie dan op onwaardige wyse hierdie brood eet of die beker van die Here drink, sal skuldig wees aan die liggaam en bloed van die Here.
1Kor 11:28  Maar die mens moet homself beproef en só van die brood eet en uit die beker drink.
1Kor 11:29  Want wie op onwaardige wyse eet en drink, eet en drink ‘n oordeel oor homself, terwyl hy die liggaam van die Here nie onderskei nie.
Terwyl almal saam Nagmaal gebruik sing ons ook ten slotte saam “O die Bloed van Jesus”.
Terwyl dit sing vanoggend, gryp vas aan Jesus wat naby jou is.  Daar is krag, genesing, redding  en oorwinning in Sy Bloed.  Dit is vir elke kind van God bestem.

Laai Af: Daar is krag

Laai Af: Afsluiting

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *