Daniël Vas – 2019 Inligting
Goeie môre.
Ons herinner almal dat ons gemeente eerskomende Donderdag met die Daniël vas begin vir 10 dae. Wees deel daarvan en wees gereed om op ‘n nuwe en vars manier met die Here te ontmoet. 30 Mei tot en net 8 Junie. As jy nie ten volle dit kan saamdoen nie, probeer om dit ten minste vir ‘n ete of twee per dag te doen. Dink ook aan ander dinge om van te vas soos bv TV, selfoon. tv of rekenaar speletjies, facebook ens. Net soos wat jy gelei voel. Gebruik hierdie 10 dae om God te soek terwyl ons ook in Pinkster gaan wees. Ons gemeente gaan ook op Sat 8 Junie heeldag oop wees vir gebed.
Aangeheg is ‘n blaadjie met meer inligting oor dinge wat mens kan eet en uitsny tydens hierdie vas. Die Here seën u. Past Gustav en Charmaine. 🙌 🍇🥑🥬🥕🍊🍌🍓😋